Search form

1 Kronieke 1:39

39Die mense van Lotan was die voorouers van die mense van die lande Gori en Homam. Die mense van Timna was familie van die mense van die land Lotan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index