Search form

1 Kronieke 1:40

40Die mense van Sobal was die voorouers van die mense van die lande Aljan, Managat, Ebal, Sefi en Onam. Die mense van Sibon was die voorouers van die mense van die lande Aja en Ana.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index