Search form

1 Kronieke 1:41

41Die mense van Ana was die voorouers van die mense van die stad Disan, en die mense van Disan was die voorouers van die mense van die lande Gamran, Esban, Jitran en Keran.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index