Search form

1 Kronieke 1:42

42Die mense van Eser was die voorouers van die mense van die lande Bilhan, Saäwan en Jaäkan. Die mense van Dison was die voorouers van die mense van die lande Us en Aran.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index