Search form

1 Kronieke 1:43

Die konings van Edom

(Ook Gen 36:31-39)

43Hier is die name van die konings wat in die land Edom koning was voordat die Israeliete konings gehad het: Bela seun van Beor. Sy stad was Dinhaba.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index