Search form

1 Kronieke 1:5

5Jafet se nageslag was die mense van die lande Gomer en Magog, die Mediërs, die Grieke en die mense van die lande Tubal, Mesek en Tiras.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index