Search form

1 Kronieke 11:10

Die spesiale manne van Dawid

(Kyk ook 2 Sam 23:8-39)

10Hier is die name van die hoofde van die spesiale manne van Dawid. Hulle het hom gehelp om ’n belangrike koning te word. Hulle en al die Israeliete het vir Dawid koning gemaak. Dit het gebeur soos die Here gesê het oor Israel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index