Search form

1 Kronieke 11:11

11Hier is die lys van die name van die spesiale manne van Dawid:

Jasobam van die stad Gakmon was die hoof van die 30 spesiale manne. Hy het 300 manne op een plek doodgemaak met sy spies.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index