Search form

1 Kronieke 11:4

Dawid oorwin die stad Jerusalem en hy gaan woon daar

(Ook 2 Sam 5:6-7)

4Dawid en al die manne van Israel het na die stad Jerusalem gegaan. Jerusalem se naam was toe Jebus, die Jebusiete het daar gewoon.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index