Search form

1 Kronieke 11:6

6Dawid het gesê: “Die eerste man wat ’n Jebusiet doodslaan, sal die hoof en leier word.”

Joab seun van Seruja het eerste aangeval, en hy het die hoof geword.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index