Search form

1 Kronieke 12:8

8Van die Gad-stam het daar ook manne na Dawid toe gekom. Dawid was toe in ’n veilige plek in die berge. Dit was spesiale manne wat goed oorlog kon maak, en elkeen het ’n groot skild en ’n spies gehad. Hulle was so kwaai soos leeus en so vinnig soos ribbokke in die berge.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index