Search form

1 Kronieke 13:10

10Die Here het kwaad geword vir Ussa en Hy het vir Ussa doodgemaak omdat hy met sy hand aan die kis geraak het. Ussa het daar voor God gesterf.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index