Search form

1 Kronieke 13:6

Dawid laat die kis van die Here bring na die huis van Obed-Edom

(Kyk ook 2 Sam 6:2-11)

6Dawid en al die Israeliete het na die stad Baäla gegaan. Baäla se ander naam was Kirjat-Jearim en dit het behoort aan die Juda-stam. Hulle het die kis van God gaan haal, die kis van die Here. Die Here se troon is bokant die gerubs en die kis behoort aan Here.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index