Search form

1 Kronieke 13:9

9Toe hulle by die dorsvloer van Kidon kom, het die beeste amper geval en die kis het geskuif. Ussa het sy hand uitgesteek om die kis vas te hou.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index