Search form

1 Kronieke 14:1

Dawid word ’n belangrike koning

(Kyk ook 2 Sam 5:11-12)

1Koning Hiram van die stad Tirus het boodskappers na Dawid toe gestuur. Hy het ook sederhout gestuur en ambagsmanne wat met klip en hout kon werk, en hulle het vir Dawid ’n paleis gebou.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index