Search form

1 Kronieke 15:1

Dawid bring die kis van God na Jerusalem

1Dawid het vir hom paleise gebou in die Dawidstad. Hy het ook ’n plek gereedgemaak vir die kis van God en hy het ’n tent opgeslaan vir die kis.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index