Search form

1 Kronieke 15:2

2Dawid het daardie tyd gesê net die Leviete mag die kis van God dra, niemand anders mag dit dra nie. Die Here het hulle gekies om die kis te dra en om altyd daarmee te werk.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index