Search form

1 Kronieke 15:27

27Dawid het ’n bo-kleed van fyn linne aangehad. Die Leviete wat die kis gedra het en die mense wat moes sing, en Kenanja, hulle leier, het ook elkeen ’n bo-kleed van fyn linne gedra. Dawid het ook nog ’n linne-skouer-kleed gedra.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index