Search form

1 Kronieke 15:29

29Toe die verbondskis by die Dawidstad kom, het Mikal dogter van Saul by die venster uitgekyk en sy het gesien hoe koning Dawid spring en dans. Toe sy dit sien, wou sy hom nie meer respekteer nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index