Search form

1 Kronieke 16:37

37Dawid het vir Asaf en die ander Leviete daar voor die verbondskis van die Here laat bly. Hulle moes aanhou om die werk by die kis te doen, die werk wat elke dag nodig was.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index