Search form

1 Kronieke 16:39

39Die priester Sadok en die priesters van sy familie moes werk by die tent van die Here by die offer-plek wat in die stad Gibeon was.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index