Search form

1 Kronieke 17:1

Die Here belowe dat Dawid se koningshuis lank sal regeer

(Ook 2 Sam 7:1-17)

1Dawid het in sy paleis gewoon. Hy sê toe vir die profeet Natan: “Kyk, ék woon in ’n paleis van sederhout, maar die verbondskis van die Here is in ’n tent.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index