Search form

1 Kronieke 17:10

10in die tyd toe Ek leiers gekies en aangestel het oor my volk Israel. Ek het jou laat wen teen al jou vyande.

“Nou sê Ek vir jou: Ek sal vir jóú ’n koningshuis gee.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index