Search form

1 Kronieke 17:25

25Want U, my God, dit is U wat vir my, u dienaar, gesê het dat U ’n koningshuis vir my sal bou. Dit is hoekom u dienaar hierdie gebed tot U kon bid.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index