Search form

1 Kronieke 17:5

5Ek sê dit, want Ek het nie in ’n tempel gewoon nie, vandat Ek die Israeliete hiernatoe gebring het tot nou toe. Ek het gegaan van een tent na ’n ander tent en na die tempel-tent.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index