Search form

1 Kronieke 18:10

10Daarom het Toü sy seun Hadoram gestuur om koning Dawid te groet en om hom geluk te wens omdat hy teen Hadad-Eser oorlog gemaak het en hom oorwin het. Daar was voorheen baie maal oorlog tussen Toü en Hadad-Eser. Hadoram moes ook vir Dawid presente van goud, silwer en brons bring.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index