Search form

1 Kronieke 19:19

19Hadad-Eser het regeer oor ’n paar konings, en toe hulle sien dat die Israeliete hulle gewen het in die oorlog, het hulle vrede gemaak met Dawid. Dawid het van toe af oor die Arameërs regeer. Die Arameërs wou nie weer die Ammoniete help nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index