Search form

1 Kronieke 2:18

18Kaleb seun van Gesron en sy eerste vrou Asuba het ’n dogter gehad, haar naam was Jeriot. Jeriot se seuns was Jeser, Sobab en Ardon.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index