Search form

1 Kronieke 2:49

49Hulle was ook die ouers van Saäf, die voorvader van die mense van die stad Madmanna. Kaleb en Maäka was ook die ouers van Sewa, die voorvader van die mense van die stede Makbena en Giba. Aksa was ’n dogter van Kaleb.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index