Search form

1 Kronieke 2:54

54Die nageslag van Salma was die mense van Betlehem, Netofa, Atrot-Bet-Joab, en die ander helfte van die mense van Menugot, en die Sora-mense.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index