Search form

1 Kronieke 2:55

55Die skrywersfamilies het in Jabes gewoon. Hulle was die families Tira, Sima en Soka. Hulle was Keniete, die nageslag van Gammat. Gammat was ook die voorvader van die Rekab-familie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index