Search form

1 Kronieke 2:7

7Akar was ’n seun van Karmi. Akar het van die goed gevat wat aan die Here gewy was. Omdat hy dit gedoen het, het die Here baie van Israel se mense laat sterf.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index