Search form

1 Kronieke 20:1

1Dit was in die lente-tyd, die tyd wanneer konings gaan oorlog maak het. Joab het die leër gelei en hy het die land van die Ammoniete verwoes. Toe het hy die stad Rabba van al die kante aangeval. Dawid het in Jerusalem gebly. Joab het die stad oorwin en hy het dit verwoes.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index