Search form

1 Kronieke 20:3

3Hy het ook die manne van die stad Rabba saamgeneem en hy het hulle laat werk, elkeen met ’n saag, ’n pik en ’n byl. Hy het dieselfde gedoen met die manne in al die Ammoniete se stede. Toe het hy en al sy manne teruggegaan na Jerusalem.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index