Search form

1 Kronieke 20:4

Dawid se manne maak Rafa-mense dood

(Kyk ook 2 Sam 21:15-22)

4Later was daar weer oorlog teen die Filistyne by die stad Geser. Sibbekai van die stad Gusa het daar vir Sippai oorwin. Sippai was van die nageslag van die Rafa-mense.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index