Search form

1 Kronieke 21:17

17Toe sê Dawid vir God: “Dit is ék wat gesê het hulle moet die volk tel, dit is ék wat sonde gedoen het. Dit is ék wat die verkeerde ding gedoen het. Wat het hierdie mense verkeerd gedoen? Niks. U moet vir mý en my familie straf, U moenie u volk straf nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index