Search form

1 Kronieke 21:23

23Ornan het vir Dawid gesê: “Meneer die koning, neem dit vir jou en doen daarmee wat jy besluit. Kyk, ek gee die beeste vir ’n brand-offer en ek gee ook die dors-sleë vir brandhout en die koring vir ’n koring-offer. Ek gee dit alles.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index