Search form

1 Kronieke 21:24

24Maar koning Dawid het vir Ornan gesê: “Nee, ek wil dit van jou koop, jy moet sê hoeveel ek moet betaal. Ek wil dit doen, want ek kan nie iets vir die Here neem as dit aan jou behoort nie. Ek kan nie ’n brand-offer bring as ek nie daarvoor betaal het nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index