Search form

1 Kronieke 21:26

26Dawid het daar ’n altaar vir die Here gebou en hy het brand-offers en ete-offers gebring. Hy het tot die Here gebid, en die Here het hom geantwoord. Die Here het uit die hemel vuur gestuur op die brandoffer-altaar.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index