Search form

1 Kronieke 21:8

8Toe het Dawid vir God gesê: “Ek het ’n groot sonde gedoen toe ek hierdie ding laat doen het. Nou moet U asseblief u dienaar se sonde vergewe, want ek het ’n baie dom ding gedoen.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index