10Dit is hý wat die tempel sal bou waar Ek kan woon. Hý sal vir my ’n seun wees en Ek sal vir hom ’n vader wees. Ek sal hom baie lank oor Israel laat regeer.’
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.