Search form

1 Kronieke 22:8

8maar Hy het vir my gesê: ‘Dawid, jy het baie mense doodgemaak en jy het baie oorlog gemaak. Jy mag nie ’n tempel bou vir My nie, want Ek het gesien hoe baie mense jy doodgemaak het op die aarde.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index