Search form

1 Kronieke 25:1

Die mense wat in die tempel moes sing

1Dawid en die hoofde van die leër het besluit wat die manne van die families van Asaf, Heman en Jedutun moes doen. Hulle moes sing terwyl die mense die liere en die harpe en die simbale speel. Hier is die name van die manne wat hierdie werk moes doen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index