Search form

1 Kronieke 25:2

2Van die Asaf-familie was daar Sakkur, Josef, Netanja en Asarela. Hulle was seuns van Asaf, en Asaf was hulle leier. Asaf moes sing wanneer die koning dit wou hê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index