Search form

1 Kronieke 25:5

5Hulle was almal seuns van Heman, die siener van die koning. God het vir Heman belowe om hom ’n belangrike man te maak, daarom het God vir Heman 14 seuns en drie dogters gegee.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index