Search form

1 Kronieke 26:2-3

2-3Meselemja het sewe seuns gehad, hulle was Sagaria, Jediael, Sebadja, Jatniël, Elam, Joganan en Eljehoënai. 4-5Obed-Edom het ag seuns gehad, want God het hom geseën. Die seuns was Semaja, Josabad, Joag, Sakar, Netanel, Ammiël, Issaskar en Peülletai.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index