Search form

1 Kronieke 26:23-24

23-24Van die families Amram, Jishar, Hebron en Ussiël was daar hierdie leiers: Subael seun van Gersom seun van Moses was die hoof oor die stoorkamers. 25Subael se familie, die nageslag van Eliëser, was Selomot seun van Sikri seun van Joram seun van Jesaja seun van Regabja.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index