Search form

1 Kronieke 26:32

32Daar was 2 700 leiers wat familie was van Jerija. Hulle was familiehoofde, en Dawid het hulle gekies en aangestel om te kyk dat die stamme Ruben en Gad en die helfte van die Manasse-stam al die werk reg doen vir God en vir die koning.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index