Search form

1 Kronieke 26:4-5

4-5Obed-Edom het ag seuns gehad, want God het hom geseën. Die seuns was Semaja, Josabad, Joag, Sakar, Netanel, Ammiël, Issaskar en Peülletai. 6Obed-Edom se seun Semaja het seuns gehad wat leiers was in hulle families, want hulle was belangrike mense.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index