Search form

1 Kronieke 27:1

Die hoofde van die groepe in Dawid se leër

1Hier is ’n lys van die familiehoofde van Israel, die leiers van 1 000 manne en die leiers van 100 manne, en hulle offisiere. Hulle het almal vir die koning gewerk. Elke maand van die jaar het ’n groep soldate gekom en elke maand het ’n groep teruggegaan huis toe. Daar was 24 000 manne in elke groep.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index